Jan 09 This was great! Thanks for the comfortable stay, good company and the "22's"
Pierre, Sandy, Dave & Cecilia, Pelindaba, SA
Jan 09 Ek wil net van hierdie geleentheid gebruik maak om julle te bedank vir ons ongelooflike verblyf by julle huis, ons het dit werklik geniet. Julle gasvryheid en vriendelikheid is ongelooflik. Ons sal julle defnitief verwys.
Jacques & Esthi Diedericks & Kie, Jhb
30 Dec 08 Wonderful! Everhing one expects from a guesthouse, God Bless.
Myles, Diane, Andrew, Charlotte Whitney, Glencoe + UK
7 Dec 08 "U de Best"! Great weekend, great atmosphere, great people. Thanx
Helena & Cornelius Bruwer, Pretoria
22 Nov 08 Thank you for your hospitality and very interesting information will remember you.
Alex, Larry, Ann, Lies, Wout & Mary from Holland
22 Oct 08 Thanks for your hospitality & your service.
Kim & Jan from the Netherlands
19 Oct 08 Great experience, lovely setting, nice place, enjoyed the friendliness
Jacques, Maretha du Toit, Johannesburg
7 Sept 08 Our stay was absolutely fantastic! Will have to come again. Thank u!
Yolandi & Claudia & Victor, Filo + Claudia, Sunninghill, JHB & Vanderbijlpark
5 Sep 08 Wonderlik dankie! So nice and homely, hospitalbile and perfect!
Jacques Malan & Kassie McDoyall, Australia
29 Aug 08 Had a fantastic time! Thanx! Des & Flo Andrews, Roodepoort, JHB
23 Aug 08 Once, twice, third time here!! All the best for the future, we are hooked. Love you both!
Riaan & Elize, Krugersdorp
10 Aug 08 Geselskap en kamers wonderlik.
Hennie & Wilhelmina. Brakpan
27 July 08 Dit was awesome om donderdag aand by julle oor te slaap ........ Julle kamers is stunning en julle
gasvryheid is great...... Julle is stunning mense en ek weet julle gaan n groot sukses maak van
julle gastehuis.. ..... Julle gaan my verseker 1 maal n maand sien as ek af gaan op besigheid en
ek slaap nerens anders weer as ek ET toe kom vir n bike naweek nie......... Baie baie dankie,
TC, Pretoria
27 July 08 Niet alleen B&B maar ook kwaliteitsvol tourist information centre and guiding
Jan Agten & Kris v Looveren, Belgium
27 July 08 Great place, genuine and fantastic for info and advice.
Eon Fitz, Limerick Ireland
25 July 08 Die kamers is pragtig en jul gasvryheid is fantasties! O ja....ontbyt........ baie, baie, baie lekker!
Joanie Swanepoel, Malelane, SA
23 July 08 Thanks a lot for the great service, food, hospitality and of course "Mike's maps"!!
Mariska& Ritske, Netherlands
11 July 08 Thanx for your hospitality, you are very kind.
Thabo Moeng, Pretoria, SA
8 July 08 Biker friendly - Die mense (Mike en Marlene) het nie 'n benul wat biker friendly beteken nie.
Oor die algemeen beteken dat jy met 'n bike welkom is. Soos ooreengekom ariveer ons toe so
9:00 by hulle net om ons kit af te laai. Ons word onmiddelik na ons kamer geneem. 'n Baie netjiese
kamer en skoon badkamer met al die nodig handoeke en seepies. Ons word genooi vir koffie maak
en hulle vra toe waarheen ons gaan ry want hulle will ook later gaan ry. Toe ry ons via Witrevier
terrug na die Woodsman in Sabie teen 'n baie lekker pas. Moet se die man met sy vrou agter kan
daardie Bm ry.
Sondag oggend . Na 'n fantastiese 5 ster ontbyt begin ons regmaak (warm kleure en reen jassies)
vir die nat trip terrug. Mike wat later die middag Jhb toe moes ry bied toe aan om my bike op sy
trailer te laai en ons dan huistoe te neem. Nee die mense is nie bike friendly nie. Bikers Haven is 'n
beter beskrywing. Ek beveel die B&B ten sterkste aan en sal nooit weer op 'n ander plek tuisgaan as
ek ET toe gaan nie.
Mike en Marlene - baie dankie vir julle gasvryheid. Ek sien uit na my volgende kuier daar by julle.
(5 Ster behandeling)
Gerhard, Waterkloof, Pta
9 July 08 This was excellent, I wish we could stay longer. Keep up the good work. Rooms are homey.
Thanks again. Dont be surprised to see us again.
Leopa & Patricia
8 July 08 Dit was heerlik hier by julle! Hopelik is julle oor 10 jaar nog hier as ons weer kom!! Baie dankie
vir die "chats" en sommer net die gemaklike manier van dinge doen hier by julle.
Bernardt & Marita
5 July 08 The rooms were very comfy & stylish & the hospitality was excellent. Will be recommended.
Henry & Sheila Blunden, Middelburg, SA
27 June 08 For our first night in SA, we were so plesed - your B&B is comfortable, friendly and homey.
Thank you for a great stay.
Mike Colby & Michelle Lausanne, Switzerland
24 May 08 Excellent!! We really felt like home, it was very peacefull. Thanks.
Nhlamhla & Ivy, SA
11 May 08 Dankie julle is baie gasvry en die kos is baie,baie lekker. Ons sal weer kom kuier. Sterkte
met julle B&B.
Danie & Maryna, SA